GOOGLE SHEETS SYNC - LEES EERS

Hierdie weergawe is aangepas sodat:
1. save.php steeds veilig na data/data.json stoor as rugsteun.
2. save.php ook dieselfde BB na Google Sheets sync, indien Google URL ingestel is.
3. load.php eers Google Sheets probeer lees, en as dit nie werk nie val dit terug na data/data.json.

STAPPE OM TE AKTIVEER

1. Gaan na Google Drive en maak 'n nuwe Google Sheet.
2. Noem dit byvoorbeeld: Strydom BB Database.
3. In die Sheet: Extensions > Apps Script.
4. Maak die bestaande kode leeg en plak die inhoud van:
   GOOGLE_APPS_SCRIPT_CODE.txt
5. Save.
6. Klik Deploy > New deployment.
7. Kies Type: Web app.
8. Execute as: Me.
9. Who has access: Anyone with the link.
10. Klik Deploy en copy die Web App URL.
11. Maak hierdie lêer oop op Afrihost:
    google_config.php
12. Plak die URL hier:
    $GOOGLE_SHEETS_WEBAPP_URL = 'JOU_URL_HIER';
13. Upload al die lêers.

BELANGRIK
- Moenie die URL in HTML sit nie. Dit is in google_config.php sodat die browser dit nie hoef te ken nie.
- As Google vir enige rede nie werk nie, sal die stelsel steeds na data.json stoor.
- As jy data direk in Google Sheets wil verander, verander liefs die data binne die json kolom net as jy weet wat jy doen.

TOETS
- Maak die dashboard oop.
- Skep of verander een BB.
- Kyk in Google Sheets of die Funerals tab outomaties verskyn en die BB inskryf.
