FINAL - Afdeling Save Patch

Laai hierdie 3 files op na jou /final folder:
- shared.js
- save.php
- load.php

BELANGRIK:
- Moenie index.html vervang met hierdie pakket nie.
- Jou bestaande index.html bly dieselfde; die nuwe shared.js sit self Save Afdeling 1 tot 12 by.
- Auto-save word geblokkeer: dit stoor nou net wanneer Save Afdeling of Stoor BB gedruk word.
- Uploads kan nou meer as een file op 'n slag aanvaar en ou files word nie uitgevee nie.
- WhatsApp gebruik nou wa.me en wys dadelik 'WhatsApp word oopgemaak...' sodat personeel weet die knoppie werk.

Toets:
1. Maak /final oop.
2. Open 'n BB.
3. Tik iets in Afdeling 1.
4. Dit moet wys 'Nog nie gestoor nie'.
5. Druk Save Afdeling 1.
6. Dit moet wys 'Afdeling 1 gestoor'.
