
➤ Neem asb kennis dat indien ‘n begrafnis gedurende die week plaasvind MOET hierdie kantoor twee werksdae kennis gegee word vir die grawe van die perseel. Alle dokumente (verwyderings order, doodsertifikaat en bewys van betaling) MOET VOOR DIE BEGRAFNIS INGEHANDIG word.
➤ Die sluiting vir bespreking van grafte gedurende NAWEKE SLUIT DONDERDAE OM 12:00. Alle dokumente (verwyderings order, doodsertifikaat en bewys van betaling) moet by die kantoor Parke en Rekreasie te Lemon ‘n Lime ingehandig word.
➤ Alle grafte wat geboek word moet deur die betrokkenes by die begraafplaas besoek word gedurende kantoor ure (Vrydae, 07:30 tot 13:00) om te verseker dat u die korrekte graf. Geen grafte gaan meer in die toekoms na-uurs uitgewys word nie.
➤ Oprigting van grafstene sal slegs toegelaat word indien ‘n bewys van betaling getoon word by Begraafplaas toesighouer.