STRYDOM POLICY FINAL PATCH - 2026-06-26

BELANGRIK:
- Hierdie pakket verander nie jou data/*.json lêers nie.
- Laai slegs die PHP/CSS lêers op oor die bestaande policy folder.
- Moenie jou data folder vervang nie.

INGESLUIT:
1. Policy is read-only; direkte Wysig is verwyder.
2. Recall / Wysigings bly die pad vir veranderinge.
3. Afhanklikes duplikate is reggemaak deur addisionele/uitgebreide lede nie meer as afhanklikes te lees nie.
4. Timeline wys agent, agent kode, wie versoek het, rede, status en goedkeuring indien beskikbaar.
5. Betalings gebruik inception maand as eerste maand.
6. Volgende betaalmaand word outomaties bereken uit betaalde maande.
7. 58mm receipt druk na betaling.
8. Receipt herdruk is slegs admin, met rede en admin wagwoord.
9. Users kan receipt net kyk, nie herdruk nie.

Nuwe lêer:
- receipt.php

Gewysigde lêers:
- functions.php
- policy.php
- payment_new.php
- payments.php
- change_new.php
